n Regstreekse, voor die hand liggende en effektiewe gids tot boom-identifikasie. Di boek se titel s dit alles! Hierdie bygewerkte tweede uitgawe verskaf n duidelike uiteensetting van hoe bome saamgestel is en waarna om op te let wanneer n boom gedentifiseer word. Die boek bestaan uit twee dele:
Deel 1beskryf en illustreer duidelik die verskillende dele van n boom en hul rol in boomidentifikasie.
Deel 2bevat n sleutel tot 43 boomgroepe, gebaseer op maklik waarneembare stingel- en blaarkenmerke. Dit gee n duidelike oorsig van elke groep, sowel as die Suider-Afrikaanse boomfamilies wat in die onderskeie groepe verteenwoordig word. Talle kleurfotos en verduidelikende illustrasies ondersteun die teks wat di handleiding toeganklik en gebruikersvriendelik maak.
Identifiseer die Bome van Suider-Afrika sal lesers toerus met n goeie begrip van die bou van bome en waarna hulle moet oplet om dit korrek te kan identifiseer.
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.